Kultuurvryheid en selfbestuur – Keuses van klein groepe wêreldwyd

Kultuurvryheid en selfbeskikking – Keuses van klein groepe wêreldwyd is onder redaksie van Heinrich Matthee saamgestel en bevat bydraes deur 11 skrywers. Elke hoofstuk word opgesom en hier geplaas om sodoende debat oor die relevante tema te stimuleer. Die boek word deur Kraal Uitgewers uitgegee en kan bestel word deur op die voorblad hieronder te kliek.

  Hoofstuk 1 – Outonomie vir verspreide kultuurgroepe: Is die kultuurraad-geesteskind van Bauer en Renner relevant in die moderne era? – Bertus de Villiers
Hoofstuk 2 – ’n Menseregteraamwerk om Afrika se taalminderhede te beskerm – Innocent Maja
Hoofstuk 3 – Kulturele outonomie in Suid-Afrika: Vir wie, waarom en hoe? – Deon Geldenhuys
Hoofstuk 4 – Die Kaapse Moslemgemeenskap: Ekonomiese en politieke strategie – Yagyah Adams
Hoofstuk 5 – Groter selfbeskikking vir Afrikaners: Indrukke van tendense in Europa – Louis du Plessis
Hoofstuk 6 – Afrikaners se konstitusionele uitdaging ’n geslag na die aanvang van die grondwetlike oorgang van die middel 1990’s – Koos Malan
Hoofstuk 7 – Om in die middelgrond te wees: Gedagtes oor die gemeenskapspolitiek – Danie Goosen
Hoofstuk 8 – Die lang pad na kultuurvryheid: Die Amazigh van Noord-Afrika – Heinrich Matthee
Hoofstuk 9 – Sektariese groepe en konflikbeslegting in die Arabiese domein – Martin Pabst
Hoofstuk 10 – Die Turkmene van Irak:  ’n Minderheid tussen IS-terreur, Turkse geopolitiek en Koerdiese nasionalisme – Dirk Rochtus
Hoofstuk 11 – Strafregbevoegdhede van inheemse Amerikaanse gemeenskappe – Martin Schönteich
Hoofstuk 12 – Tussen die personaliteits- en teritorialiteitsbeginsel: Die Hongaarse gemeenskap in Roemenië – László Marácz
Hoofstuk 13 – Internasionale stroomversnellings en identiteitspolitiek: Die wisselwerking tussen die Midde-Ooste, Rusland en Europa – Heinrich Matthee
Hoofstuk 14 – Keuses van klein groepe in Afrika: Enkele gevolgtrekkings – Heinrich Matthee