Perspektief

NEEM KENNIS – HIERDIE BOEKBESPREKINGS SAL NIE MEER VOORTGAAN SOOS GESKEDULEER NIE. DAAR SAL WEL VIDEO ONDERHOUDE GEVOER WORD MET DIE BETROKKE SKRYWERS/AANBIEDERS WAT OP DIE FAK SE YOUTUBE-KANAAL, FAK DIGITAAL, GEPLAAS SAL WORD. ONS VRA OMVERSKONING VIR ENIGE ONGERIEF.

* Kliek op die aanbieder se naam vir ‘n kort video waarin die boek/artikel beskryf word.

* Kliek op die titel van die boek vir inligting oor waar dit gekoop kan word.

Datum Aanbieder Boek/artikels Lokaal Tyd Koste
16 Maart Prof. Danie Goosen Oor gemeenskap en plek – anderkant die onbehae Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 18:00-20:00 R100.00 (boek)
27 Maart Piet le Roux The Church and the Market – Dr Thomas Woods Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 14:00-16:00 R450.00 (boek)
9 Mei Prof. Michael Heyns Political Identity and the Problem of Democratic Exclusion – Charles Taylor Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 14:00-16:00 Gratis (artikel)
23 Mei Prof. Danie Goosen The Fractured Republic: Our Dissolving Social Contract In The Age of Individualism – Yuval Levin Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 18:00-20:00 R370.00 (boek)
6 Junie Prof. Alwyn Swanepoel Bad Religion: How We Became a Nation of Heretics – Ross Douthat Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 14:00-16:00 R250.00 (boek)
20 Junie Prof. Danie Goosen Die Republikeinse gedagte Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 18:00-20:00 R20.00 (boek)
8 Augustus Prof. Koos Malan Politokrasie Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 18:00-20:00 R250.00 (boek)
22 Augustus Alida Kok On Revolution – Hannah Arendt Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 14:00-16:00 R250.00 (boek)
12 September Mede-skrywers Kultuurvryheid en selfbestuur: Keuses van klein groepe wêreldwyd Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 14:00-16:00 R350.00 (boek)
17 Oktober Dr. Johann Rossouw ‘n Stem, ‘n Stemming: Karel Schoeman tussen tradisie en moderniteit Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 14:00-16:00 R –  (boek)
7 November Prof. Danie Goosen Beyond Radical Secularism. How France and the Christian West Should Respond to the Islamic Challenge – Pierre Mannent Erfenisstigting, Voortrekkermonumentterrein 18:00-20:00 R352.00 (boek)