Archive | Ander RSS feed for this section
laterale_denke_FAK_NP_van_Wyk_Louw

’n Voordeel wat ons nie mag prysgee nie – Christoff van Wyk

’n Boer maak ’n plan. Dié gesegde word al vir dekades lank van geslag tot geslag oorgedra en spruit voort uit die vindingrykheid wat Afrikaners al aan die dag moes lê om uitdagings in Suid-Afrika te oorkom om hier te oorleef. Kreatiewe denke en probleemoplossing is ’n kenmerk van Afrikaners se denkraamwerk en algemene mondering […]

NP VAN WYK LOUW LEIERSKAP

Suid-Afrikaners (te) tevrede met swak leiers – Christoff van Wyk

“ ’n Volk juig as regverdige mense die mag kry; ’n volk sug as ’n goddelose mens regeer.” Spreuke 29:2 ___________________________________________________________________ My tannie het altyd gesê alles met ’n ‘te’ vooraan, is verkeerd behalwe te voet en te perd, maar is ons samelewing in Suid-Afrika nie ‘te’ tevrede met swak leierskap nie en indien wel, […]

np-van-wyk-louw-gemeenskap1

Gemeenskapsinstellings – ’n Skans teen oorweldigende staatsmag

deur  Christoff van Wyk  Afrikaners het die afgelope eeu, onder andere in twee slagysters getrap. Eerstens het hul afgewyk van hul tradisioneel, desentralistiese republikeinse gedagte (soos in die Boererepublieke van ouds) in ruil vir ’n meer sentralistiese staat waarvan die eerste tree gegee is met die Uniewording in 1910. Tweedens het hul dié sentralistiese staatstelsel, […]