Archive | Ekonomie RSS feed for this section
sasol-sandton-9 (1)

Om te stap vir ’n ander normaal – Dr. Dirk Hermann

Op Donderdag 25 Oktober het ’n oranje golf Sandton getref. Duisende mense het “Genoeg is genoeg!” in die nou strate van Sandton gedreunsing en daar was ’n eggo wat die stemme verder gedra het. By die hoë geboue in die hart van nasionale en internasionale kapitaal het mense vanaf stoepe en luukse daktuine foto’s geneem. […]

NP_VAN_WYK_LOUW PLAASMOORDE EKONOMIE

Plaasmoorde benadeel almal – Christoff van Wyk

Die gruwelikheid van plaasmoorde in Suid-Afrika kry toenemend internasionale mediadekking en dis tot ’n groot mate te danke aan die volgehoue bewusmakingsveldtogte van organisasies soos AfriForum. Kallie Kriel en Ernst Roets se onlangse besoek aan Amerika het wye reaksie ontlok. Die uitkoms hiervan is egter dikwels dat die krisis rondom plaasmoorde in die agtergrond verdwyn […]

np-van-wyk-louw-mark-kultuur

Die prys van ‘n gebalanseerde toekoms – Johan Schoeman

Foto: wearecurrent.co.uk Enkele jare gelede publiseer die bekende Amerikaanse politieke filosoof Michael Sandel sy boek What money can’t buy met die veelseggende subtitel, The moral limits of markets. Hierdie boek beskryf op ’n baie leesbare wyse Sandel se analise van een van die mees kommerwekkende kenmerke van die moderne wêreld, naamlik die feit dat daar […]

np-van-wyk-louw-rome

How Roman Central Planners Destroyed Their Economy – Richard M. Ebeling

Foto: www.ancienthistorylists.com Hierdie artikel word geplaas met vergunning van die Foundation for Economic Education waar dit vir die eerste keer gepubliseer is. Die oorspronklike plasing kan hier verkry word. In 449 B.C., the Roman government passed the Law of the Twelve Tables, regulating much of commercial, social, and family life. Some of these laws were reasonable and […]

FAK-NP-van-Wyk-Louw-Gemeenskap1

Sterk gemeenskapsorganisasies noodsaaklik vir sukses

deur Flip Buys ‘Whether you prevail or fail, endure or die, depends more on what you do yourself than on what the world does to you.’ Jim Collins “In ʼn geglobaliseerde wêreld is sterk burgerlike organisasies noodsaaklik vir suksesvolle gemeenskappe.” Hierdie uitspraak van die Britse Eerste Minister David Cameron geld soveel te meer vir ʼn […]

Ekonomiese strategie vir Afrikaans

Ekonomiese strategie vir Afrikaans

deur Henk Schalekamp  Toespraak gehou by die Afrikaanse Taalberaad, 8 Mei 2015 Geagte Dr. Langner, medesprekers en gaste. Baie dankie vir die uitnodiging om vandag met u te gesels oor ʼn strategie vir Afrikaans in die ekonomie. Ek is eintlik ʼn agter die skerms ou wat verkies om Moses se arms in die lug te […]