Archive | Kulturele outonomie RSS feed for this section
Antwerpen_stasie_FAK_NP_van_Wyk_Louw

Over minderheden en hun culturele identiteit – Francis Van den Eynde

Meegaande artikel is aan ons verskaf met die vriendelike samewerking van meneer Jan GR Verleysen, Algemeen voorzitter Marnixring Internationale Serviceclub. Ten gevolge van allerlei omstandigheden, zoals onder andere oorlogen en expansiedrang, hebben de grenzen die landen van mekaar scheiden door de eeuwen heen praktisch allemaal heel wat verschuivingen ondergaan. In sommige gevallen werden die grenzen […]

NP van Wyk Louw FAK

Kultuurorganisasies kan unieke oplossings bied – Christoff van Wyk

“Kultuurorganisasies wat egter bereid is om openlik te erken dat daar ’n unieke identiteit, moraliteit en kultuur binne elke gemeenskap bestaan en dat hierdie kenmerke geskoei is op sekere kernwaardes, sal op die lange duur deel word van die oplossing vir Suid-Afrika se probleme.” Albert Einstein het eenkeer gesê dat ons nie ons huidige probleme […]

np-van-wyk-louw-flip-buys

TOESPRAAK: Afrikanerkultuur: die pad vorentoe. ’n Strategie vir gemeenskapsvryheid – Flip Buys

  “… die Westerse beskawing (bied) steeds die beste pakket aan die mensdom, ongeag die foute wat gemaak is. Die vraag is egter, volgens hom, of die Weste self die blywende waarde van sy eie kultuurskatte besef. Dieselfde geld vir Afrikaners in Suid-Afrika – ons historiese kultuurskatte en waardes is nog steeds deel van die […]

np-van-wyk-louw-danie-langner

Jeugdag – Die verhaal van drie penkoppe en ‘n beeld – Dr. Danie Langner

Die standbeeld van adv. CR Swart wat voorheen op die kampus van die Vrystaatse Universiteit gestaan het. Die standbeeld is deur Die Voortrekkers op die plaas Doornkloof heropgerig nadat vandale dit beskadig het tydens studentebetogings. Daar is geen roman wat daarin slaag om die vernietiging en ontbering, tragedie en pyn van die verskroeideaardebeleid so aangrypend […]

NP van Wyk Louw Kultuurvryheid

OPSOMMING: Kultuurvryheid en selfbestuur – Hoofstuk 1

Hoofstuk 1 Outonomie vir verspreide kultuurgroepe: Is die kultuurraad-geesteskind van Bauer en Renner relevant in die moderne era? – Bertus de Villiers deur Christoff van Wyk In hierdie hoofstuk van Kultuurvryheid en selfbestuur, bespreek Bertus de Villiers die moontlike oplossing wat kultuurrade kan verskaf vir die probleem van ongelykheid tussen kultuurgroepe en veral waar hierdie […]

Afrikaners en Suid-Afrika se dringende keuses

Afrikaners en Suid-Afrika se dringende keuses

deur Johan Schoeman Moontlik mag die geskiedenis eendag wys dat, alles in ag genome, Suid-Afrika waarskynlik nou in dieselfde situasie sit as die strykorkes op ‘n welbekende passasierskip wat nie sy bestemming gehaal het nie. Hierdie onbenydenswaardige situasie is dalk selfs ʼn onderbeklemtoning van die huidige Suid-Afrikaanse opset. Onlangs verwoord ‘n Franse skrywer/digter hierdie posisie […]

Argeologie en die Afrikanergeskiedenis

Argeologie en die Afrikanergeskiedenis

deur Johan Schoeman  Diegene wat belangstel in die Afrikaanse geskiedenis as geheel en in besonder dié van die Afrikaner, sal waarskynlik saamstem met die opmerking dat daar ʼn indrukwekkende hoeveelheid kennis, opgesluit in ʼn ewe indrukwekkende korpus publikasies en argiewe, van watter aard ook al, hieroor beskikbaar is. Waarskynlik is die gedetailleerde optekening van sy […]